top of page
Flink dink of raai - die keuse is joune.
Hoe werk dit?
Daar is een mal moeilike lukraak argaïse woord en vier moontlike antwoorde. Tien woorde in 'n spel. Maklik of 'n skoolnagmerrie? Spog met jou uitslae onder jou vriende en daag hulle uit om beter te vaar as jy. (Wees gewaarsku, die juffrou wat merk het jare gelede 'n liefdesteleurstelling gehad en is nogsteeds effe suur en dus erg sarkasties)
bottom of page